1 Sit die tee, bessies, blare en heuning in ’n teepot en gooi 500 ml kokende water oor. 1 Sit die gemmer, kaneel, heuning, rooibos en lemoen in ’n teepot en gooi 500 ml kokende water oor. 1 Sit die aloe vera, sitroengras, kamilletee, lemmetjies en kruisement in ’n teepot en gooi 500 ml kokende water oor.Teeterapie
Ingredients
Instructions
Hibiskus-ystee
2 Laat trek en afkoel. Gooi in ’n digsluitende beker en sit vir 2 uur in die yskas.
3 Skink in ’n glas vol fyn gekapte ys.Helende Rooibos-ystee
2 Laat trek en afkoel. Sit vir 2 uur of oornag in die yskas.
3 Sit voor met fyn gekapte ys.Kalmerende kamille-ystee
2 Laat trek en afkoel.
3 Sit vir 2 uur of oornag in die yskas.
4 Sit voor met fyn gekapte ys.