kategorieë: VelsorgSkoonheid

Teenveroudering vir elke vel

Teenveroudering vir elke vel. Inligting en foto’s verskaf. {Geborg}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Suid-Afrika het hoë vlakke UV-bestraling

Suid-Afrika kry boonop meer ultravioletbestraling (UV-bestraling) as ooit tevore. Hoewel UVB-strale verantwoordelik is vir sonbrand en, uiteindelik, velkanker, dring UVA-strale die vel dieper binne en veroorsaak veroudering.

Ons moet waak teen ’n sonbeskadigde vel, wat ’n groot rol in voortydige veroudering speel, en die beste manier om dít te doen is om sonskerm ’n deel van jou daaglikse roetine te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Gebruik ’n doeltreffende sonskerm. Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) stel voor dat ‘n mens ‘n sonskerm met ’n SBF van tussen 20 en 50 moet gebruik. Gebruik slegs sonkserm met die KANSA-goedkeuringseël (CSOR) daarop.

Jy kan Island Tribe SPF50 Anti-Ageing Face Cream as jou daaglikse gesigroom gebruik. Dié room beskerm die vel teen hiperpigmentasie (donker vlekke op jou vel wat donkerder word wanneer dit aan die son blootgestel word). Die room is met kollageen en vitamien E verryk en bied hoë beskerming teen UVA- en UVB-strale, en is ook dermatologies getoets.

Island Tribe se SPF50 Anti-Ageing Face Cream is geurvry en sal nie die vel irriteer nie sodat selfs ‘n sensitiewe vel die voordele van daaglikse sonbeskerming geniet.

En die beste van alles is dat die Island Tribe se SPF50 Anti-Ageing Face Cream die KANSA-goedkeuringseël dra om jou te verseker dat Island Tribe aan al KANSA se UV-beskermingvereistes voldoen.

Teenveroudering vir elke vel

Island Tribe SPF50 Anti-Ageing Face Cream is beskikbaar by apteke en handelaars landwyd.

Besoek www.islandtribe.co.za vir nog inligting en sluit by Island Tribe aan op Facebook en Instagram.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geweefde vanielje-en-vye-tertjies

Genoeg vir 6. Bestanddele   Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…

8 mins Gelede

Skop Swart Vrydag sterk af met MSI se beste aanbiedinge: Skootrekenaars vir speel en werk teen ongelooflike pryse!

Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…

22 hours Gelede

7 dinge wat jy moet weet om die regte matras te koop

Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…

23 hours Gelede

Blitsige roomys

Bestanddele   500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…

1 day Gelede

Ontmoet Herman Bosman – ‘Wie word ’n miljoenêr’ se heel eerste miljoenêr!

Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord.  …

1 day Gelede

4 dapper stappe wat jy nou kan neem om gelukkiger te wees

Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.