Foto: Willem Botha vir Vrouekeur
Tee & Taai Toffies: S1, E4: Cindy Swanepoel, eensydige vriendskappe en depressiewe mans. Hooffoto: Werner Botha vir Vrouekeur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Seisoen 1, Episode 4: Cindy Swanepoel, eensydige vriendskappe en depressiewe mans
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ilse gesels openhartig met Cindy Swanepoel saam probeer hulle luisteraars se probleme oplos. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
Krediet: Aangebied, vervaardig en geredigeer deur Ilse Salzwedel, uitvoerende vervaardiger Hannelie Diedericks. Musiek deur https://scottholmesmusic.com/ en Kevin MacLeod.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vertel ons wat jy gedink het van hierdie gesprek met Cindy Swanepoel, en jy kan ’n rooi rose-blokraaiboek WEN! Klik hier.
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
’n Nuwe episode word elke tweede week vrygestel word op Woensdae om 09h00.
Het jy dié onderhoud met Cindy Swanepoel geniet? Vir nog nuus en gesprekke met bekendes, klik hier
Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!
Buiten Tee & Taai Toffies, het ons die volgende podsendings:
Meer oor Tussen Ons
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
Hooffoto: Facebook/Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) bied hierdie Maart…
Polenta is grof gemaalde geelmieliemeel en word veral in Italiaanse kookkuns gebruik. Dis ook wonderlike…
Deur Mariette Snyman As jy of iemand na aan jou gordelroos – ook bekend…
Baie kinders spartel met wiskunde, en wanneer daar druk op hulle geplaas word om te…
Foto's: Getty Images Die Oscar-toekennings is die grootste aand op die Hollywood-kalender, en…
Hier is 10 maniere om jou meer gemotiveerd te maak om te oefen: Oefen…
Hierdie webwerf gebruik koekies.