Tee & Taai Toffies: Episode 5, Seisoen 1: Christel van den Bergh
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Seisoen 1, Episode 5: Christel van den Bergh
Ilse gesels openhartig met Christel van den Bergh en saam probeer hulle luisteraars se probleme oplos. Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Krediet: Aangebied, vervaardig en geredigeer deur Ilse Salzwedel, uitvoerende vervaardiger Hannelie Diedericks. Musiek deur https://scottholmesmusic.com/ en Kevin MacLeod.
Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Joubert gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.
’n Nuwe episode word elke tweede week vrygestel word op Woensdae om 09h00.
Het jy dié onderhoud met Werner Joubert geniet? Vir nog nuus en gesprekke met bekendes, klik hier
Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!
Buiten Tee & Taai Toffies, het ons die volgende podsendings:
Meer oor Tussen Ons
In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.
In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!
’n Nalatenskap wat daarop gebou is om hul verbruikers te verstaan Oor die afgelope 20…
Iewers op ’n eiland met ’n toring staan nog ’n skatkis wat R1 miljoen kontant…
Maak 30 koekies • 500 ml (2 k) koekmeel • 80 ml (1⁄3 k) kakao…
Geurige tamatie-en-wors-gebak. Resep deur Vickie de Beer Lees ook: Geurige worsies met sampioene en…
Vir hierdie heerlike gebakte Carbonara druk jy die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in! Resep…
Ribollita is ’n Toskaanse sopbredie. Dit word soos ’n sop gemaak maar is so lekker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.