Tee & Taai Toffies Episode 22: Ian Wessels, negatiewe mense en hoe om dankbaar te bly deur Ilse Salzwedel
Tee & Taai Toffies Episode 22: Ian Wessels, negatiewe mense en hoe om dankbaar te bly
Ian Wessels, bekende RSG-omroeper, vertel van sy stryd teen kanker en hoe hy sy positiewe lewensuitkyk behou. ‘n Inspirerende en vermaaklike gesprek met Ilse Salzwedel waarin Ian ook raad gee oor negatiewe mense en hoe om positief en dankbaar te bly te midde van die slegte nuus wat die wêreld om ons skynbaar oorheers.