Tee & Taai Toffies Episode 13: Erns Grundling, Reisgoggas en Rand-rek-wenke

Tee & Taai Toffies Episode 13: Erns Grundling, Reisgoggas en Rand-rek-wenke deur Ilse Salzwedel

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ilse Salzwedel is ’n bekroonde joernalis en aanbieder.
Erns Grundling. Foto: Alet Pretorius / NB UItgewers

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Tee & Taai Toffies Episode 13: Erns Grundling, Reisgoggas en Rand-rek-wenke

Ilse Salzwedel gesels met die reisskrywer Erns Grundling oor sy jongste boek, “Sushi en Shosoloza”, sy ervaring van die Wêreldbeker-rugby in Japan, sy Camino-staptog, “friendzoning”, uitbranding en hoe om op ‘n klein begroting te reis.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Joubert gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

’n Nuwe episode word elke tweede week vrygestel word op Woensdae om 09h00.

Luister sommer hier na ons vorige episodes:

Het jy geweet?

Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!

Buiten Tee & Taai Toffies, het ons die volgende podsendings:

Meer oor Tussen Ons

In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.

Luister hier na Tussen Ons

Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

Luister hier na Botox, Barbies en Bietse

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Pistasieneut-en-bosbessie-nougat

Genoeg vir 5 stafies.   Bestanddele   2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…

2 days Gelede

Kinders verveeld? Hou hulle gelukkig en besig by hierdie Kaapstad-bestemmings

Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…

2 days Gelede

Vinnige varkworsies op pasta

Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle.  …

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die mooimaakprogram ‘Stralend’ se Fafa de Klerk

Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…

2 days Gelede

Mexikaanse eiers

Mexikaanse eiers   Genoeg vir 4.   Bestanddele   30 ml (2 e) avokado-olie +…

2 days Gelede

Nektarientert

Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense.   Bestanddele   Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.