’n Sterk Maleise en Indiese invloed is duidelik te sien én te proe in verskeie Mauritiaanse geregte soos dié tandoorilam. Tradisioneel word die vleis aan lang staalpenne geryg en in ’n tandoor-oond (’n groot kleipot met warm kole onderin) laat sak. Die vleis word murgsag en het ’n heerlike geroosterde smaak. Ons het die lam eers in jogurt gemarineer en toe in ’n riffelpan gerooster om dieselfde effek te kry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.