kategorieë: VegetariesKos

Tamatietert

Resep deur Vickie de Beer, bygestaan deur Margie Els, Michéle Stander, Melissa Pecoraro. Foto’s deur Michael le Grange.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 4.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 400 g (1 rol) blaardeeg
  • 15 ml olyfolie
  • 60 ml (¼ k) botter
  • 2 uie, gesny
  • 30 ml (2 e) bruinsuiker
  • sout en gemaalde swartpeper
  • 500 g (2 hande vol) kersietamaties, gehalveer
  • Parmesaankrulle vir bo-op hand vol roketblare of basiliekruidblare

Metode

  1. Voorverhit die oond tot 200°C.
  2. Verhit die olie en botter oor matige hitte saam.
  3. Soteer die uie en suiker vir ± 10 min. tot gekarameliseer. Geur na smaak.
  4. Pak die tamaties, gesnyde kante na onder op ’n bakplaat. Skep die uie oor die tamaties en die blaardeeg bo-op.
  5. Bak vir ± 30 min. tot gaar. Die deeg sal nie baie goudkleurig bak nie.
  6. Keer die tert om en bedien met parmesaankrulle en vars roket.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Die Brug’ is terug! Wat wag in die tweede seisoen?

Die brug is amper hier!   Die tweede seisoen van Die brug begin vlak onder die wolke…

15 hours Gelede

Middeljare: Krisis of keerpunt?

Deur Maretha Botes     In my internetsoektog na die woord “middeljarekrisis” word ek met…

17 hours Gelede

Koopgids: Ietsie spesiaals vir Ma

Shower to Shower Fresh Glow Shower Crème Die nuwe Shower to Shower Fresh Glow Shower…

21 hours Gelede

Bruintjies in ’n eiertjie

Genoeg vir 12 eiertjies of 6 bruintjies as jy dit in ’n muffinpannetjie bak

2 days Gelede

Ontmoet die akteurs van ‘Niggies’ se 1980’s-era

Episode 4 van Niggies begin in 1966 en wys, onder meer, hoe André (Janru Steenkamp)…

2 days Gelede

La Maison Pommery keer terug na Suid-Afrika

Woorde: Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en verskaf     Die handelsmerk was vir etlike…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.