Die takbokkie-ontwerp is nou ook op beddegoed te sien. Dit is nie net op Kersfees gemik nie, maar vir jare reeds ’n geliefde ontwerp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Voor Moore “A visit from Saint Nicholas” in 1823 geskryf het, het niemand takbokke met Kersvader verbind nie. Moore het Dasher, Dancer, Prancer, Vixen, Comen, Cupid, Dunder en Blixem aan ons bekend gestel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Klein Rudolph is eers bekendgestel toe Robert L. May die kinderboek “Rudolph the Red-Nosed Reindeer,” aan ons voorgestel het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Geniet ’n takbok-Kersfees van die slaapkamer tot by die Kersboom.
@Home 0860 576 576
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Woolworths 0860 022 002
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Hierdie webwerf gebruik koekies.