Die takbokkie-ontwerp is nou ook op beddegoed te sien. Dit is nie net op Kersfees gemik nie, maar vir jare reeds ’n geliefde ontwerp.
Geskiedenis van takbokkies
Voor Moore “A visit from Saint Nicholas” in 1823 geskryf het, het niemand takbokke met Kersvader verbind nie. Moore het Dasher, Dancer, Prancer, Vixen, Comen, Cupid, Dunder en Blixem aan ons bekend gestel.
Klein Rudolph is eers bekendgestel toe Robert L. May die kinderboek “Rudolph the Red-Nosed Reindeer,” aan ons voorgestel het.
Geniet ’n takbok-Kersfees van die slaapkamer tot by die Kersboom.
Verskaffers
@Home 0860 576 576
Woolworths 0860 022 002