Tagliatelle met kersietamaties en tuna Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie Genoeg vir 4.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Bestanddele
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Gebruik tuisgemaakte tagliatelle
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
500 g kersietamaties, gewas 30 ml olyfolie seesoutvlokkies soos Maldon of Cerebos 10 ml fyn gekapte knoffel 1 ansjovisfilet 15 ml kappertjiesaad (capers) gerasperde skil van 1 suurlemoen 2 blikkies (170 g) tuna in olie, uitgekeer ’n groot hand vol vars basiliekruidblare 5-6 bolletjies buffalo-mozzarella 125 ml basiliekruidpesto 500 g tuisgemaakte tagliatelle, gekook
Metode
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Verhit die olie in ’n groot pan oor ’n hoë hitte, voeg die tamaties by en braai tot hulle oopbars. Skud die pan kort-kort. Voeg die sout, knoffel, ansjovis, kappertjiesaad en suurlemoenskil by en braai vir nog 3 min. Trek van die hitte af voeg die tuna in stukke, basiliekruid en mozzarella by. Verdeel die pasta tussen 4 borde en skep die tamatie-sous oor. Eindig met ’n skeppie pesto en gemaalde swartpeper. Onlangse plasings In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar