kategorieë: WenkeMode

Sorg so vir jou sy-klere

Gee spesiale aandag aan jou sy-items met die volgende riglyne:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

– Moenie met parfuum of reukweerder besproei nie
– Bly weg van bleikmiddel
– Moenie sy blootstel aan direkte sonlig vir lang periodes nie
– Moet nooit met water sproei voor jy die materiaal stryk nie. Stryk altyd aan die verkeerde kant (dus, die binnekant) van die materiaal
– Moenie sy draai as jy dit wil uitdroog of water uitdruk nie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Daar word geglo dat jy sy net mag droogskoonmaak. Jy kan dit egter ook met die hand was sonder om dit te beskadig.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Volg hierdie raad:

– Gebruik ’n matige seep of spesiale sy-skoonmaakmiddel
– Laat dit week in louwarm water vir 3-5 minute. As die materiaal donker is of patrone het, moet liefs nie week nie. Was liewer vinnig in koue water
– Hanteer nat sy met ekstra sorg
– Na ’n maksimum van 5 minute moet dit uit die water verwyder word en met koue water afgespoel word. Voeg ’n teelepel asyn by om te verseker dat al die seep verwyder is
– Draai in ’n droë handdoek toe om die laaste nattigheid te verwyder
– Plaas items plat op ’n skoon oppervlak en stryk. Maak seker jou strykyster se stelling is nie te hoog nie. Onthou dat sy ’n proteïenstruktuur het, amper soos menslike hare, en hitte sal dit beskadig

Lees ook: Hoe om jou snyplanke skoon en kiemvry te hou

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Kreatiewe verskille kelder een van die spanne

Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…

8 hours Gelede

Pampoenbredie

Genoeg vir 4 Bestanddele   15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…

18 hours Gelede

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

2 days Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

2 days Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

2 days Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.