Dié pragtige ring is met haar insae deur Jack Friedman Juweliers ontwerp en gemaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié liefdespaar sal na verwagting hul troubeloftes in 2016 aflê ná Strauss haar termyn as Mej. Wêreld voltooi het.
Aleit Swanepoel, bekroonde funksiebeplanner en stigter van The Aleit Group, sal dié huweliksviering koördineer terwyl die Suid-Afrikaanse ontwerper, Casper Bosman, met die ontwerp en maak van Strauss se trourok toevertrou is.
Intussen fokus Strauss op haar Mej. Wêreld verpligtinge terwyl sy die wêreld plat reis!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.