kategorieë: DekorLeefstyl

Swierig in swart en wit

Swart en wit geruite vloere en damas se tyd is verby. Gaan eerder vir ’n meer Skandinawiese gevoel om ’n moderne en eenvoudige aanslag op die palet te gee. Daar is niks mooier as ’n spierwit spasie met moderne swart skottelstoele en ’n spierwit eetkamertafel nie. Rond dit af met ’n swart industriële lamp.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

As Skandinawies te eenvoudig lyk vir jou, plak ’n muur met swart muurpapier met tekstuur en gooi wit skaapvelletjies oor jou sitplekke.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

200 Draadtelling duvet (R379.99) Mr Price Home

Bak (R269) @Home

Handgeweefde pouffe (R1 595) Weylandts

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kai Pod stoel (R14 995) Weylandts

Duvet (Vanaf R350 tot R1 300) Mono shop

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Klerehanger (R1 950) Mono shop

Skoenlapper-stoel (R2 000) Mr Price Home

Industriële lig (R3 995) Sutherlands

Leer-boekrak (R1 999) @Home

Verskaffers

www.mrphome.com
@Home: 0860 576 576
Sutherlands Furnishers: www.shf.co.za
Weylandts: 021 914 1433
www.monoshop.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.