Swart en wit geruite vloere en damas se tyd is verby. Gaan eerder vir ’n meer Skandinawiese gevoel om ’n moderne en eenvoudige aanslag op die palet te gee. Daar is niks mooier as ’n spierwit spasie met moderne swart skottelstoele en ’n spierwit eetkamertafel nie. Rond dit af met ’n swart industriële lamp.
As Skandinawies te eenvoudig lyk vir jou, plak ’n muur met swart muurpapier met tekstuur en gooi wit skaapvelletjies oor jou sitplekke.

200 Draadtelling duvet (R379.99) Mr Price Home

Bak (R269) @Home

Handgeweefde pouffe (R1 595) Weylandts

Kai Pod stoel (R14 995) Weylandts

Duvet (Vanaf R350 tot R1 300) Mono shop

Klerehanger (R1 950) Mono shop

Skoenlapper-stoel (R2 000) Mr Price Home

Industriële lig (R3 995) Sutherlands

Leer-boekrak (R1 999) @Home
Verskaffers
www.mrphome.com
@Home: 0860 576 576
Sutherlands Furnishers: www.shf.co.za
Weylandts: 021 914 1433
www.monoshop.co.za