kategorieë: HareSkoonheid

Swemwenke vir blondines

Het jy geweet?
Chloor is sleg vir jou hare, maar dit is in koper-water (natuurlike water soos bergwater), wat jou hare kan verkleur (dink groen hare!). So sê Trevenen Bam, konsulterende trikoloog vir Philip Kingsley.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Volg hierdie 12 wenke om jou hare te beskerm

  1. Maak jou hare met kraanwater nat voor jy swem. As jou hare reeds nat is, sal dit minder swembad- of seewater absorbeer, sê Shelene Shaer van Tanaz Hair.
  2. Gebruik ’n opknapper voor én na jy swem. Trevenen Bam en Karen Botha, verkoper en bemarkingsbestuurder van Inoar.
  3. Vleg jou hare voordat jy swem om te keer dat dit koek. Karen Botha
  4. Spoel jou hare altyd af nadat jy geswem het. Trevenen Bam en Karen Botha
  5. Gebruik ook altyd ’n opknapper nadat jy dit afgespoel het. Karen Botha
  6. Jou hare is ekstra breekbaar nadat jy geswem het, so wees versigtig om dit te veel te borsel en begin altyd onder. Trevenen Bam
  7. ’n Wyetand-kam is ’n goeie keuse om jou hare mee uit te kam nadat jy geswem het. Karen Botha
  8. Chloor kan jou hare geel laat vertoon. Gebruik ’n pers sjampoe en opknapper om dit reg te stel. Karen Botha
  9. Gebruik minstens een keer per week ’n masker vir ekstra sorg. Karen Botha
  10. Groen hare? Probeer tamatiesous – dit werk regtig. Jy ruik wel soos ’n boereworsrol, maar dit werk. Wend dit aan en wag 20 minute voor jy dit afspoel.
  11. Hou ’n haar-olie byderhand om deurentyd aan jou hare (veral jou punte, wat meer geneig is om te breek), te wend. Karen Botha
  12. Kies ’n sjampoe wat Sodium Chloride (sout)-vry is aangesien dit jou hare meer uitdroog.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: 8 Dinge wat jy móét weet voordat jy jou hare blond kleur

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

14 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

15 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

19 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.