• Die beste is om iets te kies wat spesifiek vir dié doel gemaak is. Kaftans, sarongs, en so meer wat gemaak is met die doel om bo-oor jou swembroek te dra, is gemaak van dun materiale wat gou droog word as jy dit dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Kies ’n item met materiaal wat dun genoeg is om gou droog te word, maar wat nie deurskyn nie. Anders kon jy dit net sowel los.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Kies iets wat vleiend vir jou figuur is. Dis nou die tyd om weg te steek wat jou swembroek dalk nie kan nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Onthou: jy wil dalk na jou tydjie op die strand by die winkels stop. Koop iets waarin jy nie ongemaklik of half kaal sal voel nie.
• Swart is wel baie vleiend en die kanse vir deurskyn is minder, maar as jy van plan is om dit vir lang tye op die strand te dra, kan jy dalk warm kry. Kies eerder ’n swart nommertjie met patone van ander kleure.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.