kategorieë: DrankiesKos

Swartbessie-en-roosmaryn-sangria

Deur Vickie de Beer. Foto: Lee Schwagele: CRPhotographic

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir vier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

  • 2-3 roosmaryntakkies
  • 2 k (500 ml) bosbessiesap
  • 1 k (250 ml) rooiwyn
  • 2 k (500 ml) sodawater
  • 1 k (250 ml) swartbessies
  • ’n handvol kruisementblare

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Verhit die bosbessiesap en roosmaryn in ’n middelslagkastrol oor matige hitte. Bring tot kookpunt en trek van die hitte af. Laat afkoel.
  2. Meng die wyn en kruiesap en sit vir sowat 2 uur in die yskas.
  3. Voeg die sodawater net voor opdiening by die wynmengsel en sit voor met ys, swartbessies en kruisementblare.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.