Die bekroonde Afrikaanse aktrise verwag saam met manlief, Jozua Malherbe, hul eersteling (’n dogtertjie).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons Mej. Wêreld, Rolene Strauss, se eersteling is op pad en sy deel gereeld die mooiste foto’s op Instagram van haar boepie.
Die voormalige Spice Girls-sangeres (44), verwag haar tweede kind saam met haar man Christian Horner.
Die bekende Hollywood-aktrise (33), verwag saam met haar aantreklike man Ashton Kutcher, hul tweede kind, ’n seuntjie. Die paartjie het ook ’n tweejarige dogtertjie, Wyatt.
Die Afrikaanse aktrise (van 7de Laan– en Boer Soek ’n Vrou-faam), het kort na haar troudag aangekondig dat sy en manlief, die rugbyspeler Jacques Potgieter, hul eersteling verwag.
Die Hollywood-aktrise het in Junie vanjaar aangekondig dat sy en haar man, Josh Kelley, hul derde kind verwag. Die paartjie is reeds ouers van twee dogtertjies – Naleigh (4) en Adelaide (7). En raai wat is Katherine se grootste “craving” tydens haar derde swangerskap? Suiker. Sy sê haar grootste swakpunt is oliebolletjies!
TV-persoonlikheid Eloise Cupido, wat in Junie vanjaar getroud is, het in September haar swangerskap aangekondig. Dit is haar eerste swangerskap.
Die beeldskone 41-jarige Franse aktrise (wat onlangs verdink is van ’n verhouding met Brad Pitt en dat dit die rede is waarom hy en Angelina Jolie skei), verwag haar tweede kind saam met manlief Guillaume Canet.
Die Afrikaanse sangeres sal vroeg in 2017 vir die eerste keer ma word. Andriëtte het by hierdie foto van haar en manlief, die biokinetikus Glynn Moolman, se ongebore seuntjie, gesê: “20 weke swanger vandag.Halfpad daar.”
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.