Deur Catherine Schenck. Foto: rooi rose
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Julia Anastasopoulos het gister ’n foto op Instagram gedeel waar sy by Chapman’s-piek staan en ’n duidelike babamagie vashou. Sy het nie veel meer inligting as dit gedeel nie, behalwe vir ’n paar emojis wat sterre, ’n gesiggie met ’n glimlag en ’n babatjie ingesluit het. Anastasopoulos is getroud met die regisseur en vervaardiger Ari Kruger, wat saam met haar Suzelle DIY en Tali’s Wedding Diary geskep en vervaardig het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons kan nie wag om haar bondeltjie vreugde te ontmoet nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook ons onderhoud met Julia hier
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.