Suurlemoenmeringue-tertjies
Ingredients
- Met 500 g van die basiese koekiedeeg het ons 20 tertjies gemaak
- 1 Rol 500 g van die basiese koekiedeeg (klik hier vir resep) op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak uit tot 5 mm dik.
- 2 Voer 12 mini-tertdoppiepannetjies met koekiedeeg uit.
- 3 Bak blind vir 10 min. by 160 °C.
- 4 Keer op ’n afkoelrak uit en laat heeltemal afkoel.
- 5 Verhit 60 ml appelkooskonfyt en verf die tertbakkies daarmee uit.
- 6 Laat heeltemal droog word.
- 7 Vul die tertjies met suurlemoensmeer en pak meringuedoppies op.
Rooi Rose
Lees Meer
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025
Dadelkoek
16/01/2025