12 x suurlemoenkolwyntjies bedruip met suurlemoen-en-Limoncello-stroop
125 ml (½ k) suurlemoensmeer (lemon curd)
250 ml (1 k) basiese botterversiersel-meringuevormpies
Instructions
Meringue
1 Klits die eierwitte met 2 e van die suiker tot sagte punte vorm. Voeg nou die suiker ’n eetlepel op ’n slag by en klits tussen elke byvoeging. 2 Klits tot die eierwitte stywe punte vorm. 3 Verdeel, skep in spuitsakke met verskillende spuitpunte en spuit klein patroontjies op die bakpapier. Probeer om blommetjies en skulpvormpies te maak. 4 Bak vir sowat 15 minute, skakel die oond af en laat staan nog 2 uur in die oond om uit te droog. 5 Verseël lugdig tot benodig, anders word die meringues vogtig en taai.
Kolwyntjie
1 Sny doppies uit die bokant van elke kolwyntjie en vul die gaatjie met ’n eetlepel suurlemoensmeer. 2 Sny die doppie gelyk onder en sit weer op die gaatjie. 3 Spuit botterversiersel met ’n sterspuitpunt in die middel van elke kolwyntjie of smeer dit op. 4 Pak die blom- en ander patrone om die versiersel