Suurlemoen-meringue-‘eiers’ deur Vickie de Beer. Foto: Lee Schwagele, CRPhotographic
1 Smelt die botter oor lae hitte in ’n middelslagkastrol. Trek van die hitte af. 2 Voeg die suiker, suurlemoensap en -skil en eiergele by die botter in die kastrol. 3 Roer deurentyd oor lae hitte totdat die mengsel begin verdik. Trek van die hitte af en laat afkoel. 4 Skep die mengsel in ’n spuitsak en spuit versigtig in die eierdoppe. Meringue 6 Skep die meringue op die eiers. 7 Skroei die meringue effens met ’n blaasvlam, of sit vir ’n minuut onder die oondrooster. Hou maar fyn dop!Suurlemoen meringue‘eiers’
Ingredients
Instructions
5 Klits die eierwitte in ’n groot mengbak tot stywe punte vorm. Voeg die suiker stadig by terwyl jy deurentyd klits. Die meringue moet glansend en dik lyk.