– Saamgestel deur Catherine Schenck
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Jy het dalk op ons facebook-blad gesien dat teks in Engels vertaal is en nie so mooi lees nie … Dit is outomatiese vertalings wat hierdie sosiale media-platform aanbring op teks, en ongelukkig is die vertalings in Afrikaans nie te waffers nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Jy kan dit verander en terugskakel na Afrikaans!
Ons wys jou stap-vir-stap hoe.
Stap 1: Gaan na die driehoekie wat ondertoe wys aan die regterkant van jou facebook-blad. Klik daarop en kies die “Settings”-opsie.
Stap 2: Nou sal ’n lys opsies verskyn aan die linkerkant van jou blad. Klik op die “Language”-opsie. Dan sal ’n boksie genaamd “Language Options” verskyn.
Stap 3: Onder “Language Settings” sal jy die volgende opsies kry:
Stap 4: Keer terug na rooi rose se facebook-blad en Siedaar! Die teks sal nou weer in Afrikaans wees.
“Ag Henry, I love it when you talk Foreign!”
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Hierdie webwerf gebruik koekies.