Suikervrye pons
Serves: Genoeg vir 1 groot beker, sowat 6 glasies
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 500 ml (2 k) aangemaakte rooibostee, versoet met 30 ml (2 e) heuning en afgekoel
- • gerasperde skil en uitgedrukte sap van 1 lemoen
- • 500 ml (2 k) sodawater
- • 60 ml ( ¼ k) Campari
- • gekapte ys en ’n hand vol
- • skoon gewaste roosblare
Instructions
Maak die tee aan en voeg die heuning by terwyl dit nog warm is, laat afkoel. Meng al die bestanddele in ’n glasbeker, sit gekapte ys by en strooi vars roosblare bo-op.
Michelle Nortje
Lees Meer
Vinnige salmpasta
18/12/2024