Suiker is een van die beste korrels vir ’n gesigafskilfermiddel. Die mikro-vesel is sag op jou vel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maak dit so:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2 teelepels wit suiker
1 teelepel heuning
’n bietjie suurlemoensap
Heuning is ’n kragtige anti-oksidant en bevat antimikrobiese eienskappe, en suurlemoen skep die balans tussen die ander bestanddele.
Meng die bestanddele saam in ’n klein houer.
Masseer die mengsel sag op jou vel deur jou vingers in sirkelbewegings te beweeg om die bloedvloei te stimuleer en dooie velselle af te vryf. Spoel dit af met warm water. (As daar van die mengsel oorbly, kan jy dit in ’n verseëlde houer berg en binne ’n week gebruik.)
Druk jou vel droog en wend jou dag of nag bevogtiger aan.
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Hierdie webwerf gebruik koekies.