'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
1. Mrs J (Theresa Sedras) se besluit om Tulbagh haar nuwe tuiste te maak om vir Ronald (Ivan Abrahams) te versorg, begin dit sy tol op haar dogters eis. Lee-Ann (Portia Joel) moes immers reeds vanjaar die verlies van haar geliefde Ty (Maurice Paige) hanteer, en nou is Mrs J, haar en Bridgette (Denise Newman) se rots, ook nie meer deel van haar alledaagse doen en late nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }2. Elana (Esther van Waltsleben) en Justin (Eden Classens) sit vas wat tot ’n vurige debat gelei het. Boonop is dit ook op Radio Dassie uitgesaai. Susan (Natasha van der Merwe) se geheime plan om Elana te verras, misluk liederlik. Ook dít lei tot ’n ongemaklike oomblik wat regstreeks op lug uitspeel.
3. Terwyl Wade (Dean Smith) se verhouding met Angie (Char Carrie) begin verbrokkel, word Zoe (Lauren Joseph) meegesleur in ’n passievolle verhouding met Gary (Craig Adriaanse), tot groot irritasie van Bridgette.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }4. Imelda (Ilse Klink), ’n vasberade sakevrou, betree die toneel en nader JPD met ’n onmoontlike projek. Tog is Riaan (Daniel Coetzee) vasberade om die uitdaging aan te pak. Maar Imelda koester ’n donker geheim wat alles kan omverwerp.
5. Met die koms van die lente is daar talle romantiese verrassings en op 18 September weergalm die trouklokkies deur Ruiterbosch.
Lees ook: EKSKLUSIEWE FOTO’S: Donnalee Roberts vier veertig keer om die son!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.