Mullineux en haar man, Chris, het Mullineux Familie Wyne in 2007 begin en is die eienaars en bestuurders daarvan. Dié wynplaas, wat in Riebeeck Kasteel geleë is, het vinnig bekend geword as een van die bestes in Suid-Afrika.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Voordat Chris en Andrea hul wynplaas in Riebeeck Kasteel begin het, het hulle vir verskeie wynlande gewerk in Frankryk en Kalifornië. Dit is veilig om te sê hul skuif na Suid-Afrika was sowaar ’n goeie besluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Mullineux Familie Wyne het reeds 17 vyfster-graderings by Platter se Suid-Afrikaanse Wyngids ontvang. Hulle het die toekenning van Beste Rooiwyn van die Jaar in 2013 en 2016, sowel as Wynplaas van die Jaar in 2014 en 2016 ontvang. Andrea kan nou ook uiteindelik spog met die Wêreld Wynmaker van die Jaar-toekenning in 2017.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Nadat ’n deel van die wynplaas in 2013 aan Analjit Singh verkoop is, is die wynplaas hernoem na Mullineux en Leeu Familie Wyne.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.