Wouter het weggestap met die prys in die kategorie ‘Best New Age Album’ vir sy album ‘Winds of Samsara’.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ander Suid-Afrikaanse kunstenaars wat vantevore Grammy-toekennings gewen het, sluit in Miriam Makeba en Ladysmith Black Mambazo.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wouter het sy debuutalbum ‘Colour’ in 2008 vrygestel en vandaaraf bewys hy is een van Suid-Afrika se beste musikante. Hy het by die 2010 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi se sluitingseremonie opgetree, en in 2011 het hy ’n SAMA (South African Music-toekenning) vir sy album ‘Two Voices’ gewen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }‘Winds of Samsara’ (die album wat hom vanjaar ’n Grammy laat losslaan het), is ook vir twee HMM-toekennings (Hollywood in Media Awards) genomineer, dit was nommer 1 op Amerika se ’New Age Billboard’-grafiek, en was bo-aan die ‘Radio Airplay Charts’ in Julie 2014.
Hier is ’n video van ‘Madiba’, opgeneem deur Wouter Kellerman en Ricky Kej.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.