Swart is afgerond, glansryk en ongelooflik stylvol. Of jy nou verkies om jou meubels in swart te hê of net om jou mure donker te verf, die resultaat sal dramaties wees. Swart is veelsydig en sal selfs kontrasterende items na vore bring. Room, grys en wit is goeie pasmaats as jy nie te donker wil gaan nie. Indien jy kies om meer swart te gebruik, maak seker dat jou meubels en bykomstighede in verskillende teksture en vorms is om dimensie aan die vertrek te verleen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Verf een muur swart as fokuspunt of hou die res van jou mure lig. Beklemtoon jou swart meubels en bykomstighede. Vermy primêre kleure in die vertrek en fokus op skakerings van grys, room en wit vir afwisseling. Geometriese ontwerpe met swart as basis werk ook goed in so ’n vertrek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.