1 Michelle Obama, presidentsvrou van Barack Obama (2009-2016) – hooffoto. Michelle is ’n gegradueerde aan Princeton University asook Harvard Law School. Sy en Barack is in 1992 getroud en het twee dogters.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Jacqueline Lee “Jackie” Kennedy Onassis, presidentsvrou van John F. Kennedy (1961-1963). Jackie is in 1994 oorlede. Sy het ’n BA-graad in Franse literatuur van die George Washington Universiteit bekom en het as fotograaf by die Washington Times-Herald gewerk. Sy en John F. het vier kinders gehad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Eleanor Roosevelt, presidentsvrou van F. D. Roosevelt (1933-1945). Eleanor is in 1962 oorlede. Sy was self ’n Amerikaanse politikus, diplomaat en aktivis. Sy was die langsdienende presidentsvrou van Amerika na aanleiding van haar man se vier ampstermyne. Sy het ook bekendgestaan as die “First Lady of the World” in huldeblyk aan haar menseregte prestasies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hillary Rodham Clinton, presidentsvrou van Bill Clinton (1993-2001). Hillary is in 1947 gebore. Sy is self ’n Amerikaanse politikus en was in 2016 die Demokratiese Party se presidentskandidaat. Sy het teen President Donald Trump verloor.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.