Stroperige pynappel-en-gemmer-poeding deur Vickie de Beer
Voorverhit die oond tot 190 °C. Sit 6 metaalvormpies met ’n deursnee van 7 cm en ’n diepte van 5 cm wat deeglik met botter gesmeer en liggies met meel bestrooi is, op ’n bakplaat wat met waspapier uitgevoer is en hou eenkant.Stroperige pynappel-en-gemmer-poeding
Ingredients
Instructions