Kry jou somerlyf gereed! Van 22 tot 24 Desember 2016 kan jy saam met Hisense op die strand by Kampsbaai baljaar tydens hul eerste strandfees, getiteld Beach Fever Festival. Gaan kyk hoe professionele vlugbalspanne mekaar pak en hoe die manne in touch rugby kompeteer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is opwindende pryse op die spel. Vir diegene wat net wil ontspan, is daar ’n “chill zone” om net die son in te drink. Die program is vol vermaak en een van die hoogtepunte is die Mnr. en Mej. Hisense-skoonheidswedstryd. Die feestelikhede begin soggens om tienuur en dit duur tot kort voor vier die middag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Volg @HisenseSA en #HisenseBeachFever op Facebook, Twitter en Instagram.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.