Stokvis met ’n krakerige bulgurkors
Genoeg vir 4
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Bestanddele
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
- 500 ml (2 k) gaar bulgurkoring
- ’n groot hand vol pietersielie, gekap
- ’n groot hand vol dille, gekap
- gerasperde skil van 1 suurlemoen
- sout en gemaalde swartpeper
- 4 stokvismootjies
- 2 eiers, liggies geklits
- 80 ml (1⁄3 k) volgraanmeel
- olie vir braai
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Metode
- Sit die bulgurkoring, pietersielie, dille en suurlemoenskil in ’n mengbak en geur met sout en peper. Meng goed.
- Doop die vismootjie eers in die eier en laat die oortollige eier afdrup.
- Rol dan in die volgraanmeel en skud die oortollige af.
- Bedek elke mootjie met die koring-en-kruie-mengsel. Herhaal met al die vismootjies.
- Sit vir 20 min. op ’n bakplaat in die yskas.
- Verhit die olie oor matige hitte en braai die vismootjies vir 4 min. aan elke kant daarin tot goudbruin – die vis is gaar wanneer dit maklik vlok.
- Dreineer op kombuispapier en hou warm.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.