Versamel ’n paar metaalblikke – blikkieskos-blikkies en groot koffieblikke.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Verwyder die papieromhulsels en maak die blikke goed skoon. Maak drie gatjies (met ’n spyker), onder aan die blikke sodat dit kan dien as dreinering wanneer jy die plantjies water gee. Gee die blikke drie lae verf en bind tou om die bokant.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Nou kan jy dit ophang waar jy wil.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.