Steel haar styl: Margot Robbie deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: Rexfeatures / Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die Australiese aktrise, Margot Robbie, het al gesig gewys in flieks soos The Wolf of Wall Street, The Legend of Tarzan en Mary Queen of Scots, maar dit is Suicide Squad of I, Tonya waarvandaan die meeste van ons haar ken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Die toeknooprok: 1 rok, ses maniere
Op sosiale media hou sy haar persoonlike lewe redelik privaat maar deel wel die luukse voorblaaie waarop sy pronk of die ontwerpers-uitrustings waarin sy beeldskoon lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Marie Claire beskryf haar as “the most badass bombshell in Hollywood”, maar terselfdertyd kan sy ’n weelderige uitklok-maksirok van Givenchy ook bemeester.
Lees ook: Lyk ryk: 7 maniere om luuks te lyk sonder om te veel geld te bestee
Na die spoggerige rooitapyte en voorbladsessies kry jy dikwels vir Margot gemaklik in jeans, ’n lospassende hemp en ’n snoesige maksijas.
Hierdie kombinasie is baie gewild, maar kan tog vinnig slordig lyk. Margot hou haar uitrusting eenvouding met ’n laag-op-laag-voorkoms.
Lees ook: 5 vinnige truuks wat jou uitrusting sal afrond
Hoewel patrone deesdae op al wat ’n loopplank is verskyn, bewys Margot dat jou betroubare stapelitems jou nooit in die steek sal laat nie.
Indien jy na ’n bietjie patroon hunker, probeer om die grootte van motiewe dieselfde te hou, bv. klein geruite blokkies met fyn blaarpatrone.
Lees ook: Die 10 modedinge wat elke vrou moet hê voordat sy 40 word
Jas (1499) en trui (R350) Albei Woolworths
Denim (R3800) Replay
Stewel (R899) Call It Spring
Rugsakkie (R399) Superbalist
Oorringe (R176) Colette Hayman
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.