Stadig geroosterde tamaties Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Stadig geroosterde tamaties Ingredients 1 kg roma-tamaties, middeldeur gesny 4 knoffelhuisies, gekneus 15 ml (1 e) suurlemoenskil 30 ml (2 e) olyfolie sout en gemaalde swartpeper Instructions Voorverhit die oond tot 160 °C. 1 Meng die tamaties, knoffel, suurlemoenskil, olie, sout en peper goed in ’n bak. 2 Pak die tamaties snykant na bo op ’n draadrak in ’n bakplaat en bak vir sowat ’n uur tot die tamaties lekker sag en gekaramelliseer is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar