SIX is ‘n professionele velsorgreeks wat uit internasionale formules saamgestel is en ingevoerde aktiewe bestanddele bevat, maar dit word plaaslik vermeng en verpak.
Dié velsorgreeks is ontwerp om jou vel gesond te laat. Die reeks is ideaal vir diegene wat ‘n gloeiende voorkoms en ‘n jeugdige gesonde vel wil hê asook diegene wat ‘n ouer vel wil vernuwe en bevogtig.
Die kragtige elikser-serums is geformuleer om spesifieke velbehoeftes te vervul en kan tegelyk op verskillende areas aangewend word.
SIX is beskikbaar by professionele salonne en spa’s. Vir meer inligting, besoek hul webwerf of facebook.
Jy kan een van ses geskenkpakke ter waarde van R1000 wen. Die geskenkpak sluit in:
• Purifying & Matifying Booster Elixir Serum
• Fine Lines & Wrinkles Booster Elixir Serum
• Sensitive Booster Elixir Serum
• Brightening & Even Tone Booster Elixir Serum
Kompetisie sluit 31 Mei 2019.
Bepalings & voorwaardes geld.
[gravityform id=”452″ title=”true” description=”true”]