kategorieë: Leef gesondGesondheid

Begin jou reis na sterker bene met Vascafem en staan ‘n kans om ‘n Garmin Slimhorlosie te WEN!

Ken jy jou Bene?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Het jy geweet beengesondheid begin reeds in jou twintigs? Dis nooit te vroeg om jou bene te beskerm vir ‘n energieke lewe nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vascafem, in samewerking met die Nasionale Osteoporose Stigting, lig bewusmaking oor beengesondheid.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Staan ‘n kans om ‘n Garmin Forerunner 55 Fitness Slimhorlosie ter waarde van R4500 te wen!

Of jy nou met jou fiksheidsreis begin of reeds ‘n entoesias is, hierdie prys sal jou help om jou gesondheidsdoelwitte  te monitor.

Hoe om in te skryf:

  1. Volg ons op sosiale media.
  2. Besoek www.vascafem.co.za/osteoporosis om jou kennis oor osteoporose te toets en ‘n kans te staan om te wen!

Sluit aan by die beweging om die mites oor osteoporose te breek en jou beengesondheid in eie hande te neem. Elke stap wat jy nou neem, ondersteun jou toekomstige self. Moenie wag nie—begin jou reis na sterker bene vandag met Vascafem!

#KnowYourBones #Vascafem #StrongBonesStrongLife

Lees ook: Herstel só gouer van chemobrein

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Kreatiewe verskille kelder een van die spanne

Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…

11 hours Gelede

Pampoenbredie

Genoeg vir 4 Bestanddele   15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…

21 hours Gelede

Voltooi jou kuier in Kaapstad met ’n ete by Marble Cape Town

Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…

2 days Gelede

Darren Scott op ‘Laataand by Rian’: “As ek nie kan praat nie, kan ek nie werk nie”

Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…

2 days Gelede

Lees saam met jou kind op Wêreld Boekedag

Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…

2 days Gelede

Kleur in met strooikussings

Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.