Met die regte tuinsproeier kan jou tuinier die tuin beskerm met onkruidmiddel en pesbeheer. Die sproeier maak dit minder morsig en werk vinnig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Hoëdruk-sproeier
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hierdie sproeiers is baie gewild. ’n Hoëdruk-sproeier verskaf duidelike aanwysings op die kan sodat jy die korrekte hoeveelheid gif en water kan afmeet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
• Kragsproeier
Mense met groot tuine en grasperke moet ’n kragsproeier oorweeg. Hierdie sproeier kan tot 45 liter akkommodeer.
• Rugsaksproeier
Die rugsaksproeier is baie soos die hoëdruk-sproeier. Die eenheid is draagbaar en die rugsak verskaf ’n groter sproei-area oor die tuin. Tuiniers kan ’n opsie kies met ’n lewer styl pomp, wat jou sal toelaat om te sproei terwyl jy op een plek staan.
• Vroeë lente
Wanneer lente aanbreek, moet tuiniers plante soos struike en bome met ’n pesbestryder spuit. Dit verhoed voortydige skade en siektes.
• Middel-lente
Gedurende hierdie tyd van die seisoen moet tuiniers aan die grasperk aandag gee deur onkruiddoder te spuit.
• Somer
Nou kom blomme en groente aan die beurt. Gebruik ook hierdie tyd deur van dooie plante en onkruid ontslae te raak. Delikate plante moet met ’n fyn mis-sproei behandel word. Dit kan elke 7 tot 10 dae herhaal word. Verwyder roosblare wat swart roes het en spuit gereeld.
Builders Warehouse | 086 284 533
Take a Lot | takealot.com
Loot | loot.co.za
Makro | makro.co.za
Merkado | merkado.co.za
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.