Die bekende Springbok- en Stormers-rugbyspeler, Schalk Burger se vrou, Michele, het hierdie oulike foto van hul nuwe babaseuntjie vroeër op Instagram gedeel met die byskrif: “My baby boy.”
Die seuntjie, Nicol, is die egpaar se tweede baba. Hul oudste seun, Schalk is nou 2 jaar oud.