kategorieë: Sukses en geldJou lewe

Spring into Tech: Seisoenale promosie vir ’n nuwe begin!

Hierdie seisoenale promosie, wat vanaf 15 Augustus tot 30 September plaasvind, bied ongelooflike winskopies op top- tegnologiese modelle, wat sal verseker dat jy lente met die beste katoeters teen onverbeterlike pryse kan ingaan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Huidige winskopies:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

1. Claw: FNB se warm winskopies op die toep/webtuiste

  • Prys: R599 x 24 maande
  • Beskrywing: Kry die Claw, ’n veelsydige en kragtige toestel wat in jou behoeftes sal kan vervul, in die hande. Met hierdie warm winskopie, kan jy vooraanstaande tegnologie teen ’n bekostigbare bedrag per maand geniet.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2. Vector 17 HX A14VHG-832ZA: Beste waarde vir geld

  • Spaar R17 000
  • Beskrywing: Die Vector 17 HX A14VHG-832ZA se prestasie en waarde is die beste. Die model is ontwerp om uitsonderlike spoed en doeltreffendheid te lewer, wat dit die beste waarde vir geld in hierdie promosie maak.

3. Modern 14: Ideale besigheidsreeks van skootrekenaars vir studente

  • Prys: Slegs R6 999
  • Beskrywing: Die Modern 14, wat perfek vir studente of jong beroepslui is, bied ’n slanke ontwerp en kragtige prestasie. Teen net R6 999 is dit ’n onverbeterlike winskopie vir diegene wat hul tegnologie wil opgradeer sonder om die beursie te veel te skud.

Eksklusiewe bonuspunt

Gelukkige trekking! Wen Claw x Fallout Limited Edition!

  • Hoe om in te skryf: Neem deel aan ons eksklusiewe gelukkige trekking vir die kans om die Claw x Fallout Limited Edition te wen. Klik hier om in te skryf.

Moenie hierdie fantastiese winskopies misloop nie. Besoek ons promosieblad om meer uit te vind en om voordeel uit hierdie aanbiedinge te trek. Omhels die seisoen van vernuwing met die jongste tegnologie en maak hierdie lente jou beste een nog.

Lees ook: Ateljeenessies: hoe om die meeste uit jou klein spasie te kry

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.