Neem jou kind aan kontaksport deel, is harsingskudding maar altyd in ’n mens se agterkop. Maar latere probleme kan voorkom word… * Lees die volledige artikel op bl. 80 van ons Junie 2014-uitgawe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lees hier ’n artikel oor ’n 14-jarige Ierse rugbyspeler wat in 2011 gesterf het ná herhaaldelike stampe teen die kop, nadat hy teruggestuur is op die veld. Kinders loop ’n groter risiko vir harsingskudding en omdat daar daagliks van kinders verwag word om nuwe dinge aan te leer, kan onopgeklaarde harsingskudding langdurige nagevolge hê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In Augustus 2013 kry Amerikaanse voetbalspelers van die NFL ’n skikking van $765 miljoen vir sy 18 000 afgetrede spelers oor harsingskudding-verwante breinbeserings waar slagoffers vergoed gaan word, mediese ondersoeke betaal sal word en geld vir navorsing bewillig sal word… Lees meer hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.