• Vind die regte grootte spieël vir jou spasie. Skaal is baie belangrik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• As jy ’n spieël bokant ’n bank hang, kan jy gerus so groot soos die bank gaan. Dit sal ’n sterk fokuspunt wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Dieselfde reël geld wanneer jy verskeie spieëls groepeer. Behou ’n oop spasie van omtrent 30 cm aan die onder- sowel as die bokant van die montering.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Daar is eindelose vorms beskikbaar. Om jou vertrek ’n vars voorkoms te gee, vermy tradisionele opsies vir areas soos die ingangsportaal, eetkamer of leefkamer.
• As jou meubels baie reguit lyne en min detail bevat, versag dit en balanseer die harde lyne deur spieëls met kurwes te kies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Behou jou unieke styl. Die regte spieël kan saamsmelt met die omgewing en ook sy eie uniekheid by die styl verleen.
@Home: 0860 576 576
Interglass: www.interglassonline.co.za
Trade Secret: www.tradesecret.co.za
Weylandts: 021 914 1440
Mr Price Home: www.mrphome.com
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.