Verhit die oond tot 200 °C. 1 Sit die gesnyde groente op ’n bakplaat, geur met sout en sprinkel olyfolie oor. Rooster vir 30 min. tot sag en goudkleurig.Spesery-quinoa met botterskorsie en borriepatat
Ingredients
Instructions
2 Braai die ui oor matige hitte in die olyfolie. Voeg die knoffel, gemmer, brandrissie en speserye by die ui en braai vir nog ’n paar minute.
3 Voeg die quinoa en aftreksel by en kook vir 20 min. oor lae hitte, of tot al die vloeistof geabsorbeer is.
4 Pak die geroosterde groente op ’n mooi opdienbord. Meng die warm quinoa deur en sprinkel die slaaisous en amandels oor.