1 Meng al die marinade-bestanddele saam en laat lê die hoender daarin. Draai die stukke met jou hande om sodat alles met die marinade bedek is.Spesery-en-jogurt-hoender
Ingredients
Instructions
2 Sny in tussen die baba-aartappels middeldeur en verhit die oond tot 200°C. Pak die hoenderstukke op ’n groot bakplaat, sprinkel olyfolie oor en geur met sout. Bak vir 30 min.
3 Haal uit en pak die aartappels tussen die stukke. Bak vir nog 30 min. tot goudkleurig en gaar.
4 Haal uit en meng die baba-spinasie deur die warm aartappels en hoender. Sit dadelik voor.