kategorieë: KosMaklik en vinnig

Spek-en-kaas-braairolletjies

Genoeg vir vier spek-en-kaas-braairolletjies deur Vickie de Beer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 8 snye witbrood, korsies afgesny
  • 60 ml (4 e) cheddarkaas, gerasper
  • 1 tamatie, in blokkies gesny
  • 1 rooi-ui, fyngekap
  • 30 ml (2 e) botter, gesmelt
  • 8 repies spek

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Sit die snye brood langs mekaar en rol plat met ’n rolstok. Smeer die buitekante met botter.
  2. Verdeel die kaas, tamatie en ui in 4 porsies.
  3. Sit een porsie tamatie-mengsel op die punt van die sny brood en rol die brood styf op.
  4. Vou 2 repies spek om elke rolletjie en steek die spek met ’n tandestokkie vas.
  5. Braai vir 5-7 min. oor warm kole of tot die spek deurgaar is.

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.