Spek-en-kaas-braairolletjies deur Vickie de Beer
Spek-en-kaas-braairolletjies
Serves: 4
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 8 snye witbrood, korsies afgesny
- 60 ml (4 e) cheddarkaas, gerasper
- 1 tamatie, in blokkies gesny
- 1 rooi-ui, fyngekap
- 30 ml (2 e) botter, gesmelt
- 8 repies spek
Instructions
- Sit die snye brood langs mekaar en rol plat met ’n rolstok. Smeer die buitekante met botter.
- Verdeel die kaas, tamatie en ui in 4 porsies.
- Sit een porsie tamatie-mengsel op die punt van die sny brood en rol die brood styf op.
- Vou 2 repies spek om elke rolletjie en steek die spek met ’n tandestokkie vas.
- Braai vir 5-7 min. oor warm kole of tot die spek deurgaar is.
Anelle Tewson
Lees Meer
Kaneelsouskluitjies
22/04/2024
Romerige gebakte botterskorsies
22/04/2024
Spesery-aartappels
22/04/2024