Bestanddele
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• 250 ml (1 k) meel
• 250 ml (1 k) water
• 125 ml (½ k) sout
• 12,5 ml (1 e) olie
• 10 ml (2 t) kremetart (cream of tartar)
• paar druppels kleursel
Metode
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Gooi alles in ’n middelslag kastrol.
• Mens alles goed met ’n bolklitser tot daar geen klonte is nie.
• Roer met ’n houtlepel oor medium hitte.
• Roer vinnig soos die deeg gaar word.
• Moenie bekommerd raak as dit lyk of die deeg baie klonterig is nie, die klonte verdwyn soos wat die deeg gaar word.
• As die deeg in ’n bal bymekaar kom, is dit gaar. Verwyder van plaat en haal uit pot. Laat afkoel.
Die deeg het baie sout in en behoort lank te hou sonder om te bederf. Hou weg van troeteldiere, want die hoë soutinhoud kan gevaarlik wees as hulle die hele spul opeet!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.