Die jaarlikse SPAR Women’s Race vind vanjaar op 9 Oktober by The Wanderes Sporting Club in Johannesburg plaas. Daar is ’n keuse tussen 5 km en 10 km en die eerste 15 000 vroue wat inskryf, sal ’n hardloophempie en geskenkpak ontvang terwyl elke deelnemer wat die wedloop voltooi, met ’n medalje bekroon sal word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hope pret en regstreekse vermaak deur “Blackbyrd” word beloof.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Skryf nou in vir jou plek! Klik hier vir meer besonderhede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.